NewsNews

Belangegroepe na vergadering oor Bult genooi

Die Cachet-stadsverbeteringsdistrik (SVD) wat deur die Noordwes universiteit en JB Marks munisipaliteit gestig is, nooi graag almal wat grond, eiendom of ondernemings op die Bult en omgewing besit om 'n inligtingsessie by te woon.

Die Cachet-stadsverbeteringsdistrik (SVD) wat deur die Noordwes universiteit en JB Marks munisipaliteit gestig is, nooi almal wat grond, eiendom of ondernemings op die Bult en omgewing besit om ‘n inligtingsessie by te woon.

Dit vind 4 Desember om 15:30 in die senaatsaal, Joon van Rooy-gebou, 2de vloer, op die Potchefstroomkampus plaas.

Dié maatskappy sonder winsoogmerk gaan vir die veiligheid en sekuriteit, skoonmaakdienste, instandhouding en verfraaiing van die Bult area verantwoordelik wees. Die munisipaliteit sal steeds infrastruktuur, voorsiening van krag en water, riool, en afval- en vullisverwydering in die area lewer.

Navrae kan aan Frans Kruger (083 793 0552), hoof uitvoerende beampte,  of Kiewiet van Zyl (076 326 4474), hoofbedryfsbeampte van die SVD, gerig word.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/48366/ernstige-ingryping-op-bult-kom/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button