
Die Luiperds se nommer een ondersteuner en “coach”, Arend van Wyk (12 Oktober 1996 – 18 Junie 2019), het die eindfluitjie op aarde geblaas. Arend (22) wat met serebrale gestremdheid gebore is, het vir jare langs die kantlyn in sy rolstoel gesit en die Luiperds by oefeninge en tuiswedstryde aangemoedig.
Lees meer in hierdie week se Potchefstroom Herald (20 Junie) oor Arend se lewe en watter impak hy gemaak het.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/53969/video-luiperds-verras-coach-arend-met-22ste-verjaarsdagpartyjie/


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



