NewsNews

VIDEO: Rower “slagoffer” van diefstal

'n Rooftog  in die noorde van Johannesburg het nie heeltemal volgens plan vir 'n rower nie gegaan. 

‘n Rooftog  in die noorde van Johannesburg het nie heeltemal volgens plan vir ‘n rower nie gegaan.

‘n Video Wat op Intelligence bureau SA se Facebookblad gedeel is, wys hoe ‘n gewapende rower besig is om geld uit ‘n til te haal. ‘n Ander man kom nader gekruip van die note wat geval het op te tel.

Volgens Netwerk24 het die voorval by Shoprite gebeur. In ‘n verklaring verduidelik die Shoprite U-save supermark groep dat niemand tydens die roof beseer is nie en dat ‘n klag by die polisie ingedien is.

https://www.facebook.com/IntelligenceBureauSA/videos/521508378430232/

Related Articles

Back to top button