
Die Festival of Trees by Laerskool President Pretorius was vanjaar vanaf 23 November – 4 Desember weer ‘n hoogtepunt op die kalender. Roné Jansen van Vuuren gesels oor die Festival of Trees en die oorsprong daarvan by Laerskool President Pretorius.

Kyk die video hier:
Kyk die foto’s hier:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
















