NewsRegional News

Agt van die 20 lyke in Orkney identifiseer

Die polisie het agt van die 20 lyke wat op 14 en 15 Junie in Orkney gevind is identifiseer. 

Die polisie het agt van die 20 lyke wat op 14 en 15 Junie in Orkney gevind is identifiseer.

Volgens Kol. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die mans met behulp van die Lesotho konulaat identifiseer. Al agt mans wat geidentifiseer is, is burgers van Lesotho.

  1. Moeletsi Moeletsi, ouderdom onbekend
  2. Thabiso Mmone, (30)
  3. Thele Sekara, (39)
  4. Thabo Sekara, (30)
  5. Selani Mafi, (25)
  6. Tankiso Sello, ouderdom onbekend
  7. Tshepang Pitso, (30)
  8. Sempe Molapo, ouderdom onbekend

“Enige iemand wat enige inligting rondom die voorval het, kan vir Kolonel Gaanakgomo by 082 568 5975 skakel. Die ondersoek duur voort,” het Myburgh in ‘n verklaring gesê.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/88775/20-lyke-in-orkney-glo-die-van-zama-zamas/

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button