
Hierdie week se episode van Cachet Park CID se Bult Bulletin handel oor hoe ons as gemeenskap Potchefstroom saam netjies en skoon kan hou. Ds. Willem Louw van CleanUp Together: JB Marks, gesels oor die opkomende skoonmaakweek wat vanaf 1-10 Julie gaan plaasvind.
Word betrokke as ‘n vrywilliger , besigheid of organisasie by die skoonmaak van JB Marks.
Kyk die video hier:
Skakel van die CleanUp Together kaart:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



