NewsNews

Baillies kondig leiers vir finale kwartaal aan

Die groep bestaan uit 40 leerders met twee hoofleiers en vier onderhoofleiers.

Laerskool Baillie Park het hulle finale groep leiers vir die jaar in die vierde kwartaal aangewys. Die groep bestaan uit 40 leerders met twee hoofleiers en vier onderhoofleiers.

Die hoofleiers is Hannes Hattingh en Carla van den Berg. Die onderhoofleiers is Zalike Pienaar, Siné Schutte, Reinard Stafford en Christiaan Botma.

Hier is die foto’s van al die leiers vir die finale kwartaal:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button