NewsNews

Soldate vs Studente tydens tweede wêreldoorlog

Die soldate, gewapen met stokke, pikstele met lood gevul en doringdraad daaromheen – en in staalhelmette – het die saal omsingel. Die studente het by die twee deure probeer ontsnap, terwyl die soldate ingestorm het en links en regs begin slaan het

Gemoedere wat hoog loop veroorsaak van tyd tot tyd gespanne situasies op die kampus. Vandag se studente was egter nog nooit die slagoffers van geweld, soos wat hulle oumas en oupas in 1940 beleef het nie.

Dit was midde-in die Tweede Wêreldoorlog en die Pukke was “in hulle eie oë en in die oë van enersdenkende Afrikaners, vryheidsvegters – nie met swaarde of geweer nie – maar met die gesproke en geskrewe woord as wapen”, verduidelik Piet van der Schyff in Sages en Legendes 2. Op Maandag 4 September 1939 het die parlement generaal Jan Smuts se voorstel vir steun aan Brittanje in die pasverklaarde oorlog teen Duitsland toegesê.

Lees meer oor die geweld wat in hierdie tyd op kampus plaas gevind het op Dr. Lennie Gouws se blog

Soldate vs studente

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button