Local newsNewsNews
Bekende sanger bederf bejaardes met sy stem
Stern se stem het die bejaardes met ‘n praatjie, ‘n paar grappies sowel as sy sang bekoor, wat elkeen se siel en gees verfris het.
Die bekende sanger en akteur, Matt Stern, het die inwoners van twee sub-ekonomiese oorde, Skemering en Uitkoms, behoorlik bederf met sy sang tydens ‘n spesiale geleentheid.
![]()
Stern se stem het die bejaardes met ‘n praatjie, ‘n paar grappies sowel as sy sang bekoor, wat elkeen se siel en gees verfris het.
Hierdie byeenkoms in wyk 15 het plaasgevind danksy Avbob se samewerking met die NG Potch Wes gemeente.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!