Mev. Sunette. Strydom; Lua Schutte; Mieke Schutte; Bianca Janeke; Nanja Shutte en Me. Sanette Meiring vier hulle ligaoorwinning.
Ferdinand Postma se senior dogters muurbalspan die Muurbal Potchefstroom skoleliga verower met die gemengde B span wat eindig in die tweede plek van die liga. Die gemengde A-span behaal ook ‘n vierde plek.
Mev. Sunette Strydom en Me. Sanette Meiring se eerste span het bewys wat in hulle steek en met puik spel die titel gebuit.
Lua Schutte, Mieke Schutte, Bianca Janeke en Nanja Shutte is die leerders wat deel is van hierdie wenspan.
Mev. Sunette. Strydom; Lua Schutte; Mieke Schutte; Bianca Janeke; Nanja Shutte en Me. Sanette Meiring vier hulle ligaoorwinning.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.