Video: Potch se matrikulante juig oor skitterende uitslae
Vroegoggend teen 08:00 was matrikulante gereed om hulle uitslae by verskeie skole te gaan afhaal en saam met hulle skoolmaats, vriende, familie en onderwysers hulle punte te vier.
Lee-Ann Grobbelaar, Menike Lombard en Shané Hulley vier hulle uitslae.
Vroegoggend teen 08:00 was matrikulante gereed om hulle uitslae by verskeie skole te gaan afhaal en saam met hulle skoolmaats, vriende, familie en onderwysers hulle punte te vier.
Die slaagsyfer vir Noordwes is vanjaar 79.8% met die nasionale slaagsyfer wat 80.1% is.
Die volledige uitslae van al die top matrikulante volg binnekort op www.potchefstroomherald.co.za.
Kyk die foto’s hier van die matrikulante wat hul uitslae vier:
Kenna Geleta of Ferdies received 7 distinctions.
Onthatile Seleka, Amohelang Radebe, Reabetswe Magabane, Nerissa Manyati and Samukelisiwe Hlubi celebrate their results.
Ferdies se Jozua Potgieter, Neska van der Merwe, Chinedu Okechukwu en Theoni Maritz klink ‘n glasie op hulle uitslae.
Etienne Erasmus en Amore Badenhorst van Gimmies.
Lee-Ann Grobbelaar, Menike Lombard en Shané Hulley vier hulle uitslae.
Wikus Liebenberg saam met sy ouers, Christiaan en Janet.
Josef Joubert vier sy uitslae.
Mia-Bi Hamilton-Attwell (regs) het sewe onderskeidings behaal. Hier is saam met Marnus Muller, Lorraine Hamilton-Attwell en Victor Hamilton-Attwell.
Matrieks het op ‘n rooi tapyt hulle uitslae kom ontvang.
Gabi Mostert en Benjamin Viljoen.
Armand Willemse en sy ma Lydia
Buhle Molefi en Gleneve Fransman is in die wolke oor hulle uitslae.
Buhle Molefi en Nadia du Toit.
Buhle Molefi kry ‘n drukkie van juf. Lorette du Toit.
Oratile Motshani from Girls High standing with her proud mom and granny
One of the top candidates of 2022, Giiselle Gomes achieved 7 distinctions. Photo: Ntsoaki Mokete.
Oratile Molifi from Girls High with her father Mr Molifi are extremely excited about her new journey to becoming a doctor
Khumo Khomari and Qiu-Shyaan Temboer from Boys High are looking forward to what the future holds
Reabetswe Motsaathebe, Onalenna Moaludi and Oratile Moletsane from Boys High are happy to have passed
Theron Modweni and Kutlo Setshwantsho from Boys High are looking forward to new beginnings
JD du Plessis,Zane Brits and Karla van Niekerk from Volkies are all pleased with their results.
Top achievers with 7 distinctions at Volkies: Cornell Grobler, Mienette Ooshuizen, Danny Jordaan. Photo: Ntsoaki Mokete
Hendri Harmse, Derick Bekes, Jannie Niemand, Andro van denberg
Boipelo Matshe, Jaslane Tauyane,Wame Ngadibe and Vicky Ntshanga from Volkies are all excited for what the future holds.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.