Local newsNewsNews

Voertuig lê op sy dak na ongeluk

Nooddiensdienste en verkeersopwerhede is op die toneel om die verkeer te reguleer.

‘n Motor lê op sy dak vanoggend (Maandag, 20 Februarie) op die verkeerseiland by die kruising van Govan Mbeki-rylaan en Retiefstraat.

Nooddiensdienste en verkeersopwerhede was teen 09:00 op die toneel om die verkeer te reguleer. Daar was ook ten tyde van die ongeluk beurtkrag wat verkeer beinvloed het.

Volgens Mooirivier Beskerming was daar twee voertuie betrokke, waarna een motor gerol het. Dit is nog onseker presies wat die motorongeluk veroorsaak het.

Die een bestuurder is met vermoedelike ligte beserings per ER24 ambulans na die hospitaal afgevoer.

Owerhede is steeds (10:40) op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button