Die motoris het geen ernstige beserings opgedoen na sy deur die muur van 'n woonkompleks in Rivierstraat gery het nie. Foto: Verskaf
Die bestuurder van ‘n voertuig het vanoggend omstreeks 09:00 deur ‘n muur van ‘n meenthuiskompleks in Riverstraat gery.
Daar was net een vrou in die voertuig en sy het geen ernstige beserings opgedoen nie. Sy het vermoedelik beheer van haar voertuig verloor. Die kompleksmuur waarteen die vrou gebots het strek oor Rivier-en Elandstrate.
Mooirivier Beskerming First Responder en ER24 was op die toneel.
Die motoris het geen ernstige beserings opgedoen na sy deur die muur van ‘n woonkompleks in Rivierstraat gery het nie. Foto: MooirivierBeskerming/Facebook.
Die motoris het geen ernstige beserings opgedoen na sy deur die muur van ‘n woonkompleks in Rivierstraat gery het nie. Foto: Verskaf
Die motoris het geen ernstige beserings opgedoen na sy deur die muur van ‘n woonkompleks in Rivierstraat gery het nie. Foto: MooirivierBeskerming/Facebook.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.