Local newsNewsNews

Laerskool Mooirivier kondig hoofleiers vir tweede kwartaal aan

Laerskool Mooirivier het vir die tweede kwartaal wat op Woensdag, 12 April begin het, agt nuwe hoofleiers gekies.

Laerskool Mooirivier het vir die tweede kwartaal wat op Woensdag, 12 April begin het, agt nuwe hoofleiers gekies.

Hulle is: 

Graad 7-2: Inneke Liebenberg en Rickardt Hattingh
Graad 7-5: Gemma Loots en Egbert Palmer
Graad 7-11: Dianie du Preez en Zander van Niekerk
Graad 7-12: Janke Rabie en Gert Rossouw

Hier is Laerskool Mooirivier se hoofleiers vir die tweede kwartaal. Foto: Verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button