Local newsNewsNews
Nooddienste red kind wat in dreinplaat vassit
Die brandweer het reddingskake gebruik om die dogtertjie uit te help.
Nooddienste en plaaslike brandweer was die helde van die dag toe hulle ‘n dogtertjie wat in ‘n dreinplaat
vasgessit het op Dinsdag, 18 April, gered het.


Promosa te help. Foto: Aldus Smith.
Met ER24 en Potch brandweer se aankoms op die toneel in Bloemetjiestraat in Promosa
omstreeks 17:00 is die dogtertjie gevind waar haar been tussen die ysters van die dreinplaat vasgessit het. Haar ouderdom kon nog nie bevestig word nie.

Die brandweer het reddingskake gebruik om die dogtertjie uit te
help.
Paramedici het haar op die toneel behandel. Sy het geen beserings opgedoen nie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



