Local newsNewsNews
Datum van oud-Herald joernalis se roudiens bekend
Boodskappe van medelye is wyd en syd sedertdien op sosiale media gedeel van die plaaslike gemeenskap wat vir De Jager vanuit verskeie oorde geken het.
Die voormalige koerantjoernalis en radio-omroeper, Piet de Jager (69) is op Donderdag (20 April) aan ‘n hartaanval oorlede.
Boodskappe van medelye is wyd en syd sedertdien op sosiale media gedeel van die plaaslike gemeenskap wat vir De Jager vanuit verskeie oorde geken het.
Sy roudiens vind op Dinsdag, 2 Mei om 11:00 by die NG Kerk Vierfontein plaas.
Lees meer oor De Jager se nalatenskap hier:
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/124806/voormalige-herald-joernalis-en-bekende-mediaman-oorlede/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!