Local newsNewsNews
Video: Aardklop se kunstenaars deel meer oor hul komende produksies
Aardklop het vanjaar 'n splinternuwe YouTube kanaal met 'n reeks videos getiteld "Wat op Aarde"
Aardklop het vanjaar ‘n splinternuwe YouTube kanaal met ‘n reeks videos getiteld “Wat op Aarde” wat ‘n persoonlike en unieke blik agter die skerms en tussen die gordyne van die kunstenaars op pad na 2023 se fees is.
Alexa Strachan gesels met onder andere Jana Cilliers, André Schwartz, Coenie de Villiers en Elzabé Zietsman.
Kyk die videos hier:
Kyk ook uit vir nuwe onderhoude met kunstenaars soos Dawid Minnaar, Amanda Strydom, Corlea Botha, Mathys Roets, Cindy Swanepoel en Je-ani Swiegelaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



