Local newsNewsNews
Spanwerk sit ‘n stop in Presidentstraat se slaggate
Presidentstraat op die Bult het vir ‘n geruime tyd ‘n groot krisis met slaggate gehad.
Presidentstraat op die Bult het vir ‘n geruime tyd ‘n groot krisis met slaggate gehad. Motoriste moes vir die gate uitswaai of soms deur die gate ry om ongelukke te voorkom.
Foto’s: Wouter Pienaar
Danksy die samewerking tussen Dirkie Venter en sy span by Venmini, tesame met die Kitsa Ya Boleng Akademie wat in Presidentstraat is, is die slaggate nou weer herstel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







