Local newsNewsNews
VIDEO: Promosa inwoners leef in riool-nagmerrie
Promosa inwoner Samuel Goliath vertel meer oor 'n rioollek in sy erf.

Rioollekke vorm strome van stank deur die strate van Promosa. ‘n Inwoner in Stanleylaan, Samuel Goliath vertel ‘n hartseer verhaal van hoe inwoners deur die konstante rioollekke geteister word. In die video deel Samuel sy persoonlike ervaring van riool wat in sy erf opdam.
Lees meer oor die probleem in 18 Januarie se Herald.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



