Local newsNewsNews

Slaggate ruk op soos padbossies

Slaggate op die hoek van Luke- en Retief-, asook OR Tambo- en Wolmaransstrate, onder andere, is reeds vir ‘n geruime tyd vir motoriste ‘n kopseer.

Slaggate op die hoek van Luke- en Retief-, asook OR Tambo- en Wolmaransstrate is reeds vir ‘n geruime tyd vir motoriste ‘n kopseer. Albei hoeke dra swaar verkeer, veral met die nuwe jaar wat nou weer volstoom aan die gang is.

Die Herald was Maandagmiddag, 8 Januarie omstreeks 12:00-12:30 by hierdie hoeke en kon sien hoe motoriste die groot slaggate, wat ‘n groot oppervlak van die pad bevat, probeer vermy.

Motoriste moet of stadig deur die gate kruip of van baan verwissel om die gate heeltemal te vermy.

Volgens munisipale woordvoerder, Jeanette Tshite, het die Paaie- en Stormwaterafdeling inspeksie gedoen. Die Afdeling sal spanne op ‘n gereelde basis uitstuur om probleme op te los.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button