Local newsNewsNews

VIDEO: BPGP laat slaggate verdwyn in Bailliepark

Altus Klingenberg, BPGP projekbestuurder noem dat die herstel van slaggate die omgewing beveilig.

Bailliepark Gemeenskapsprojek, beter bekend as BPGP, is besig om straat vir straat Bailliepark se slaggat-dilemma op te los.

Altus Klingenberg, Michael Pali en ‘Kappie’ Van Wyk het Saterdag 13 Januarie elkeen ‘n besem, hark en stamper gegryp en aan die werk gespring.

Hou ‘n oog oop vir 18 Januarie se Herald om meer te lees oor die inisiatief.

 

Related Articles

Back to top button