Local newsNewsNews
Video: Flink reaksie besorg gesteelde bromponie terug aan eienaar
Op kringtelevisie beeldmateriaal kan daar gesien word hoe die verdagte ‘n bromponie op Dinsdagoggend (29 Januarie) omtreeks 00:10 op die Chief Albert Luthuli-brug stoot.
Spoedige werk van Mooirivier Beskerming se operateurs en reaksie het daartoe gelei dat ‘n vermeende dief se planne misluk.
Kyk die video hier: (Video: Mooirivier Beskerming)
Op kringtelevisie beeldmateriaal kan daar gesien word hoe die verdagte ‘n bromponie op Dinsdagoggend (29 Januarie) omtreeks 00:10 op die Chief Albert Luthuli-brug stoot.
Reaksie van Mooirivier Beskerming het die verdagte ‘n paar meter later naby Reitzstraat gekonfronteer waarna die verdagte deur die nabygelee bos gevlug het.
Die bromponie is daarna aan die eienaar terugbesorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!