Local newsNewsNews
KYK: Gedeelte van Paryspad onder water
Die pad is nie tans gesluit nie, maar motoriste word gemaan om versigtig te wees
‘n Gedeelte van die pad na Parys van Potchefstroom is onder water.
Voor Kleinplaas pype op die Potch-Parys pad is onder water. Die pad is nie tans gesluit nie, maar motoriste word gemaan om versigtig te wees wanneer hulle hier ry. Motoriste moet hulle spoed verminder en ‘n veilige volg afstand handhaaf.
Alternatiewe roetes na Parys is op die tronkpad.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



