Local newsNewsNews
KYK: Mense vasgekeer na pad verspoel
Daar is beplan om nog vier sluise vandag by die Vaaldam oop te maak wat die situasie nog kan vererger.

Daar is glo mense by Vaal Vista naby Potchefstroom vasgekeer, na die, S641, die hoofpad na Vaal Vista, verspoel het.
Daar is beplan om nog vier sluise vandag by die Vaaldam oop te maak wat die situasie nog kan vererger.
Die Herald sal nog inligting bekend maak soos dit ontvang word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!