Local newsNewsNews
Kennisgewing: Padwerke in Kockstraat
Vermy die pad om almal se veiligheid te verseker.
Padgebruikers word gevra om Donderdag, 17 Julie tussen 09:00 en 11:00 Kockstraat wat verander in Piet Bosmanstraat, weens padwerke te vermy.
AfriForum, saam met plaaslike inwoners, sal besig wees om slaggate reg voor Snowflake te herstel.
Samewerking word waardeer om almal se veiligheid en die gladde verloop van die werk te verseker.
Madra de Bruin, DA-raadslid, sê hulle beoog om die werk binne 2 ure af te handel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



