Local newsNewsNews

Geweerskote ruk Auretstraat wakker

Inwoners van Auretstraat is vroegoggend deur geweerskote ontstel toe ’n opsigter vyf skote moes afvuur om verdagtes af te skrik. Een verdagte is vasgetrek, die ander het gevlug.

Inwoners van Auretstraat is vanoggend, 17 Julie deur geweerskote wakker gemaak.

Dit nadat die opsigter van ‘n perseel vyf skote afgevuur het om twee verdagtes wat die perseel betree het af te skrik.

Volgens CB sekuriteit is hulle omstreeks 06:00 van die geweerskote in kennis gestel deur ‘n klient. Reaksie beamptes is na die toneel waar hulle een van die verdagtes gekry het, die ander verdagte het gevlug.

Die opsigter het aan reaksie beamptes verduidelik dat daar niks gesteel is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button