Local newsNewsNews

Gewapende diewe steel voertuig naby Mooivallei-park

Die eienaar moes magteloos toekyk toe ’n vuurwapen op hom gerig is.

‘n Wit Hilux bakkie is op 28 Julie in die Mooivallei-park omgewing omstreeks 18:30 gesteel.

Volgens Christiaan Haefele, bedrysbestuurder van Mooirivier Beskerming, het die eienaar van die bakkie gesien hoe die voertuig gesteel word. Toe hy wou keer, het een van die verdagtes glo ‘n vuurwapen op hom gerig, voordat hulle gevlug het.

Die sekuriteitsmaatskappy is in kennis gestel va ndie diefstal waarna daar reaksie beamptes gestuur is. Die polisie is ook in kennis gestel wat tans besig is met hulle ondersoek. Die bakkie se opsporingstoestel is op die Carletonville-pad gevind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button