Local newsNewsNews
14 onwettige immigrante in hegtenis na klopjag
’n Klopjag deur die polisie, het tot die inhegtenisneming van 14 onwettige immigrante in Potchefstroom gelei.

14 onwettige immigrante is op 8 Augustus omstreeks 05:00 in hegtenis geneem.
Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Berskerming, het die polisie ‘n klopjag by ‘n woonstelblok in Sol Plaatjie-laan uitgevoer.
Daar is menigte onwettige immigrante by die woonstelblok gevind. 14 van die groep het gevlug. Reaksie beamptes van Mooirivier Beskerming het die groep naby een van die sekuriteitsmaataskappy se persele raak gesien waarna hulle die polisie in kennis gestel het waarna hulle ook gearresteer is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



