Local newsNewsNews
Vier hekmotors in Kampstraat oornag gesteel
Vier hekmotors is in Kampstraat gesteel. Die polisie ondersoek die voorval en geen verdagtes is nog aangekeer nie.

Daar is deur die nag en vroeg vanoggend 24-25 Augustus in Kampstraat vier hekmotors gesteel.
Die diefstal van die hekmotors het in die vroeg oggendure plaas gevind. Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van mooirivier Beskerming, is geen verdagtes in hegtenis geneem nie.
Die polisie is in kennis gestel van die diefstal en hulle ondersoek duur voort.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



