Local newsNewsNews

Vragmotor en voertuig bots op N12 naby Modderdam-afdraai

Een van die passasiers was in die vragmotor vasgekeer.

‘n Ongeluk tussen ‘n vragmotor en ‘n voertuig het vanmiddag omstreeks 14:15 op die N12 net verby die Modderdampad-afdraai in die rigting van Johannesburg plaasgevind.

Die vragmotor het op sy sy beland.

Herald joernalis, Tania Coetzee, was een van die eerste mense op die toneel. Een van die passasiers van die vragmotor is tydens die ongeluk beseer.

Owerhede is tans op die toneel.

Motoriste word gemaan om versigtig in daardie area te ry.

 

Owerhede is tans op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button