Local newsNewsNews
Warm atmosfeer by die Snowflake Mark
Ten spyte van die winterkoue het Potchefstromers die verskeidenheid stalletjies by die mark met oorgawe bestudeer.
Die Snowflake Mark was oudergewoonte ‘n fees van geure en kleure met smaaklike kos, deftige kuns en interessante goedere wat enige geskenkliefhebber se hart vinniger sal laat klop.
Die Snowflake Mark vind vanaf 5-6 Junie plaas. Potchefstromers kan vanaf 09:30-13:30 vandag kom inloer.
Hier is van die markgangers wat die koue op Vrydagaand, 5 Junie aangepak het.
Foto’s: Wouter Pienaar









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



