Local newsNewsNews

AfriForum Buurtspan maak skoon ten spyte van guur weer

Jannie Opperman en Daniël Mulder het ten spyte van yskoue toestande skouer aan die wiel gesit.

AfriForum se Buurtspan was vandag (Dinsdag, 11 Augustus) hard aan die werk in Nelson Mandela-rylaan (N12) waar hul skoongemaak het langs Tramonto Woonstelle.

Soos die area in 2025 gelyk het. Foto: Google Maps.

Vir die eerste keer in jare is die bord op die hoek van die N12 en Beyers Naudelaan behoorlik sigbaar. Jannie Opperman en Daniël Mulder het ten spyte van yskoue toestande skouer aan die wiel gesit.

Die publiek kan vir Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Mooirivier vir meer inligting oor die Buurtspan skakel by 081 392 2071

Hul kan ook die webblad by www.buurtspanne.co.za besoek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button