Local newsNewsNews

Brand by verwaarloosde eiendom

Die vraag bestaan wel onder inwoners in die area of die eiendom nie eerder gesloop moet word nie

’n Brand het vandag (Sondag, 4 Oktober) by ’n verwaarloosde eiendom in Weeksstraat in Potchefstroom-Sentraal plaasgevind.

JB Marks se brandweerspan het die situasie onder beheer gebring.

Die vraag bestaan wel onder inwoners in die area of die eiendom nie eerder gesloop moet word nie, weens beweerde dwelmaktiwiteite by die betrokke eiendom.

Tans is hierdie eiendom volgens die Potchefstroom First Responders-groep op Facebook ’n tikkende tydbom wat verskeie veiligheids- en gesondheidsrisiko’s inhou.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button