Local newsNewsNews
Refentse laat feesgangers dans by Momentum Aardklop
Die Feesterrein was volgepak met feesgangers wat die vrolike atmosfeer en die laaste bietjie vreugde uit Aardklop getap het.
Die immergewilde Refentse het die laaste aand (Saterdag, 3 Oktober) op die feesterrein by Momentum Aardklop die skare met ‘n goeie gevoel in hul harte gelos met sy ritmiese en egte Afrikaanse musiek.
Hy het met verskeie medleys sowel as sy oorspronklike treffers soso Reisiger, Vuil Vanderbijl en Liefdegenerasie die gehoor aan sy musiek laat hang.
Die Feesterrein was volgepak met feesgangers wat die vrolike atmosfeer en die laaste bietjie vreugde uit Aardklop getap het.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s: Wouter Pienaar)


















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



