Local newsNews
KYK: Veldbrand langs N12 kan sigbaarheid belemmer
’n Veldbrand het op 7 Julie langs die N12 naby Ikageng uitgebreek. Motoriste word gewaarsku oor swak sigbaarheid weens die rook.
Daar is ‘n groot veldbrand wat op 7 Julie omstreeks 13:00 langs die N12 omstreeks 13:00 naby Iakgeng begin woed het.
Motoriste word gemaan om versigtig te wees as hulle hier ry omdat die rook sigbaarheid op die pad kan belemmer.
Dit is tans brandseisoen, volgens Kobus Roux, van Potchefstroom Brandbeskermingsvereniging hou die brandseisoen aan tot en met die eerste reën van die somerseisoen, gewoonlik so om en by 31 Oktober.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



