SportSport

Klomp Tokkies atlete gaan SA’s toe

Lee-Anne Grobbelaar van Laerskool Mooirivier is ook gekies vir die Noordwes-Atletiekspan. Sy gaan deelneem aan die SA-kampioenskappe wat DV op 10 – 13 Maart in Port Elizabeth plaasvind.
Lee-Anne Grobbelaar van Laerskool Mooirivier is ook gekies vir die Noordwes-Atletiekspan. Sy gaan deelneem aan die SA-kampioenskappe wat DV op 10 – 13 Maart in Port Elizabeth plaasvind.
Tydens die Noordwes-Atletiekkampioenskap wat op Vrydag, 26 Februarie by die Puk McArthur Stadion gehou is, het Laerskool Mooirivier se atlete geskitter. Die skool spog nou met meer as ‘n handvol Noordweskampioene. Die atlete neem DV op 10 – 12 Maart aan die SA’s in Port Elizabeth deel. Voor: Christi-Mari Coetzee (1ste in hoogspring), Danielle Verster (3de in 1500m), Mariné Jacobs(1ste in gewigstoot), Marolene Basson (1ste in verspring). Agter: Riandi Boshoff (1ste in skyfwerp), Jacqueline van Rooyen (2de in spiesgooi), Sunel Smit (2de in 1500m), Gerhard Muntingh (1ste 1 500m Stap – NW-rekord), Elri Prinsloo (1ste 1 500m Stap).
Negentien atlete van Laerskool Mooirivier is gekies vir die Kenneth Kaunda Atletiekspan wat op Vrydag, 26 Februarie aan die Noordweskampioenskap by die Puk McArthur deelgeneem het. Voor: Ruben Beukman, Angelique van der Westhuizen, Danielle Verster, Christi-Mari Coetzee, Ronaldo Duarte. Middel: Mariné Jacobs, Riandi Boshoff, Gerhard Muntingh, Michael van Rooyen, Marolene Basson, Bernard Kock, Lee-Ann Grobbelaar. Agter: Laura Kruger, Elri Prinsloo, Milana van der Merwe, Sunel Smit, Wihan van der Merwe, Jacqueline van Rooyen, Suné Jacobs.
Tydens die Noordwes-Atletiekkampioenskap wat op Vrydag, 26 Februarie by die Puk McArthur Stadion gehou is, het Laerskool Mooirivier se atlete geskitter. Die skool spog nou met meer as ‘n handvol Noordweskampioene. Die atlete neem DV op 10 – 12 Maart aan die SA’s in Port Elizabeth deel. Voor: Christi-Mari Coetzee (1ste in hoogspring), Danielle Verster (3de in 1500m), Mariné Jacobs(1ste in gewigstoot), Marolene Basson (1ste in verspring). Agter: Riandi Boshoff (1ste in skyfwerp), Jacqueline van Rooyen (2de in spiesgooi), Sunel Smit (2de in 1500m), Gerhard Muntingh (1ste 1 500m Stap – NW-rekord), Elri Prinsloo (1ste 1 500m Stap).
Tydens die Noordwes-Atletiekkampioenskap wat op Vrydag, 26 Februarie by die Puk McArthur Stadion gehou is, het Laerskool Mooirivier se atlete geskitter. Die skool spog nou met meer as ‘n handvol Noordweskampioene. Die atlete neem DV op 10 – 13 Maart aan die SA’s in Port Elizabeth deel. Voor: Christi-Mari Coetzee (1ste in hoogspring), Danielle Verster (3de in 1500m), Mariné Jacobs(1ste in gewigstoot), Marolene Basson (1ste in verspring). Agter: Riandi Boshoff (1ste in skyfwerp), Jacqueline van Rooyen (2de in spiesgooi), Sunel Smit (2de in 1500m), Gerhard Muntingh (1ste 1 500m Stap – NW-rekord), Elri Prinsloo (1ste 1 500m Stap).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button