SportSport

Volkies en Gimmies se rugbyseisoene behoorlik aan die gang dié naweek

Die rugbyseisoen is weer op volle dreef in Potchefstroom met die dorp se twee voorste rugbyskole wat hierdie naweek aan die Puk-reeks deelneem. Hier is die voorlopige bepalings vir altwee skole se eerste spanne: Gimmies se tuisbepalings (rugby) is as volg: 12/3- HTS Witbank (PUK-reeks) 29/3 tot 02/4- Impak o/15 Week 09/4- Die Anker (PUK-reeks) …

Die rugbyseisoen is weer op volle dreef in Potchefstroom met die dorp se twee voorste rugbyskole wat hierdie naweek aan die Puk-reeks deelneem. Hier is die voorlopige bepalings vir altwee skole se eerste spanne:

Gimmies se tuisbepalings (rugby) is as volg:

  • 12/3- HTS Witbank (PUK-reeks)
  • 29/3 tot 02/4- Impak o/15 Week
  • 09/4- Die Anker (PUK-reeks)
  • 27/4- Finaal van die PUK-reeks (Fanie du Toit Sportgronde)
  • 14/5- vs KHS (liga)
  • 28/5- vs Volkies (liga), ook “FNB-Classic Clash” (Fanie du Toit Sportgronde)

Volkies  se bepalings (rugby) is as volg:

PUK-Reeks

  • 11-12 Maart Driehoek – Tuis

Rugbyliga bepalings:

  • 7 Mei Wesvalia – Tuis
  • 14 Mei Lichtenburg – Tuis
  • 28 Mei Potchefstroom Gimnasium –  Fanie du Toit (NWU Pukke)
  • 4 Junie Klerksdorp – Weg
  • 11 Junie – Semi-Finale
  • 23 Julie – Finaal

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button