SportSport

Potchefstroom Buiteklub se rolbalkampioenne gekroon

Die eindwedstryde van die Potchefstroom Buiteklub se enkelspel kampioenskappe het ook rolbal van hoë gehalte opgelewer.   In die mansfinaal was Jabu Nkosi by die laaste kop 20-17 voor. Micheal de Wit het uitstekend gespeel en vier skote opgetel en wen die kampioenskap met 21-20. Helena Koekemoer is die vroue enkelspel kampioen, na sy met …

Die eindwedstryde van die Potchefstroom Buiteklub se enkelspel kampioenskappe het ook rolbal van hoë gehalte opgelewer.

 

Jabu Nkosi en Michael de Witt
Jabu Nkosi en Michael de Witt
Helena Koekemoer
Helena Koekemoer

In die mansfinaal was Jabu Nkosi by die laaste kop 20-17 voor. Micheal de Wit het uitstekend gespeel en vier skote opgetel en wen die kampioenskap met 21-20.

Helena Koekemoer is die vroue enkelspel kampioen, na sy met Gina Kennedy afgereken het.

Die twee wenners speel later vanjaar in Noordwes rolbal se prestige Kampioen van Kampioene-toernooi teen die ander klubs se kampioene.

*Verskeie nasionale rolbaltoernooie vind van Vrydag af oral in die land plaas. Die Noordwesspanne het deeglik voorberei met oefenkampe en twee vriendskaplike toernooie en is oorgehaal om sukses te behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button