Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Volkies se eerstes deur na eindstryd

Volkskool se eerste rugbyspan het met ‘n hardwerkende 31-19 sege teen Wesvalia hulle plek in die Noordwesliga-finaal bespreek in ‘n dag van klipharde skolerugby op Olënpark vandag (Saterdag 11 Junie.) Hoërskool Lichtenburg sal hulle in die eindstryd op 23 Julie aanvat nadat Liggies vir Potchefstroom Gimnasium 31-27 gewen het in ‘n taai stryd wat enige …

Volkskool se eerste rugbyspan het met ‘n hardwerkende 31-19 sege teen Wesvalia hulle plek in die Noordwesliga-finaal bespreek in ‘n dag van klipharde skolerugby op Olënpark vandag (Saterdag 11 Junie.)

Hoërskool Lichtenburg sal hulle in die eindstryd op 23 Julie aanvat nadat Liggies vir Potchefstroom Gimnasium 31-27 gewen het in ‘n taai stryd wat enige kant toe kon gaan het.

Lees meer oor hierdie wedstryde in komende week se Potchefstroom Herald.

Hier is foto’s van die aksie geneem deur Wouter Pienaar:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button