Pukke domineer weer in Noordwes krieketliga
Op Saterdag, 1 Oktober 2016, het die tweede ronde van die Senwes Premier 50 beurt klub krieket liga plaasgevind. Opsomming van die afgelope naweek se wedstryde is soos volg: Ibbies teen Klerksdorp Travellers I (op Puk Oval) Klerksdorp Travellers I het die loot gewen en besluit om te boul. Ibbies 302/8 in 50 beurte Wimpie …

Op Saterdag, 1 Oktober 2016, het die tweede ronde van die Senwes Premier 50 beurt klub krieket liga plaasgevind.
Opsomming van die afgelope naweek se wedstryde is soos volg:
Ibbies teen Klerksdorp Travellers I (op Puk Oval)
Klerksdorp Travellers I het die loot gewen en besluit om te boul.
Ibbies 302/8 in 50 beurte
Wimpie Viljoen 100 (van 122 balle), Rupert Viljoen (75 van 90 balle), Pieter Knoetze 51 (van 36 balle), Clement Tlisane (6-0-42-2), Lindokuhle Njobe (4-0-44-2).
Klerksdorp Travellers 136/10 in 29.3 beurte
Ferdie Oosthuizen 38 (van 36 balle), Dyllan Matthews (8-0-21-5), Elmar van Wyk (10-3-32-3)
Ibbies wen met 166 lopies
Impala Precrete I teen NWU Puk I (op Olympia Park)
NWU Pukke het die loot gewen en besluit om te boul.
Impala Precrete 193/10 in 48.3 beurte
Chris Peyper 68 (van 92 balle), JP Le Roux (9.3-2-41-3), Niel Durrow (8-1-26-2)
NWU Pukke 197/3 in 39.2 beurte
Richardt Frenz 84 (van 105 balle), Hanco Olivier 54 (van 98 balle), Dwaine Fielding (5-0-36-3)
NWU Pukke wen met 7 paaltjies
Potch Dorp I teen Ikageng (op Witrand Oval)
Potch Dorp I het die loot gewen en besluit om te kolf.
Potch Dorp I 301/10 in 46.1 beurte
Redge Saayman 69 (van 54 balle), Stefan Gericke 57 (van 60 balle), Thato Hansa (9.1-0-54-4).
Ikageng 145/8 in 30.1 beurte
Tsholofelo Phukuile 39 (van 56 balle), Stefan Gericke (8-2-23-5).
Potch Dorp I wen met 156 lopies
Vaal Reefs teen Potch Dorp II (op Victory Park)
Vaal Reefs I het die loot gewen en besluit om te boul.
Potch Dorp II 147/10 in 40.5 beurte
Jandre Jacobs 36 (van 70 balle), Tiaan Joubert (4-2-9-3), Ruan Minnaar (8-2-30-3).
Vaal Reefs 148/4 in 21.2 beurte
Andreas Joubert 67* (van 35 balle), Shane de Beer 31* (van 37 balle).
Vaal Reefs wen met 6 paaltjies
Lichtenburg I teen Taurus (op H/S Lichtenburg)
Lichtenburg I het die loot gewen en besluit om te boul.
Taurus 309/7 in 50 beurte
Ruan Janse van Rensburg 77 (van 82 balle), Aiden Beukes 57 (van 68 balle), Kellerman Lubbe 47* (van 28 balle), Bradley Lynch 47 (van 60 balle), Yusuf Bulbulia (10-0-52-2).
Lichtenburg 139/10 in 30.1 beurte
Muhammed Suliman 59 (van 68 balle), Devlin Schroeder 49 (van 66 balle), Rian Pienaar (10-1-27-3).
Taurus wen met 170 lopies
Wedstryde vir die komende naweek 8 Oktober 2016 is soos volg:
Premier liga: NWU Pukke teen Klerksdorp Travellers I op Puk Oval, Ibbies teen Ikageng op Ibbies Oval, Potch Dorp II teen Impala Precrete I op Witrand Oval, Taurus teen Potch Dorp I op Puk Soccer Oval and Vaal Reefs I teen Lichtenburg op Victory Park se veld.
Promosie liga: Klerksdorp Travellers II teen Puk Fivers op Ou Markotter, Ramblers teen Vaal Reefs II in Vryburg, Potch Defence teen Puk Dolfyne op Stapelberg en Merafong City teen Impala Prectrete II op Wes Wits se veld.



