SportSport

Nuwelinge maak hulle naam in rolbal-ligas

Die Potchefstroom Rolbalklub se mans premierligaspan het teruggesak in die tweede plek, met Parys wat die voortou geneem het. Die Buiteklub se vrouespan het teruggesak na die laaste plek met 11 punte. La Farge, Parys se twee spanne en Klerksdorp spook sake uit in die eerste vier plekke. Potchefstroom se vrouespan in die eersteliga loop …

Die Potchefstroom Rolbalklub se mans premierligaspan het teruggesak in die tweede plek, met Parys wat die voortou geneem het. Die Buiteklub se vrouespan het teruggesak na die laaste plek met 11 punte. La Farge, Parys se twee spanne en Klerksdorp spook sake uit in die eerste vier plekke. Potchefstroom se vrouespan in die eersteliga loop voor in seksie een van die liga. Die Buiteklub se span 1 lê in die tweede plek in seksie een van die mans eersteliga.

Saterdag speel die onderskeie ligas so:

Premierliga: Vroue:   Klerksdorp

Mans: Fochville Eersteliga

Vroue: Seksie 1 Coligny

Seksie 2 nog nie bepaal nie. Mans: Seksie 1 Potchefstroom Buiteklub

Seksie 2 Potchefstroom Rolbalklub.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button