SportSport
Gimmies se perderuiters presteer
Paula Maré van Gimmies het onlangs twee eerste plekke by die NW-finaal (show-jumping) behaal. Sy ontvang haar provinsiale kleure by die prysuitdeling en word ook as NW-kaptein aangewys. Lara Colyn en Katelynn Strydom van Gimmies is vir die NW-perdryspan (Western) gekies.

Paula Maré van Gimmies het onlangs twee eerste plekke by die NW-finaal (show-jumping) behaal. Sy ontvang haar provinsiale kleure by die prysuitdeling en word ook as NW-kaptein aangewys.
Lara Colyn en Katelynn Strydom van Gimmies is vir die NW-perdryspan (Western) gekies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



