Herald se top 10 mees geleesde sportstories vir 2016
Potchefstroom Herald het vanjaar van Potch se grootste stories gedek wat lesers nie genoeg van kon kry op ons webtuiste nie. Natuurlik was die Herald se sportnuus vars en onmiddelik beskikbaar vir ons honger lesers om te verslind. Hier is ons top 10 mees geleesde sportstories Tussen Rose en Dorings hardloop Gimmie met God – …
Potchefstroom Herald het vanjaar van Potch se grootste stories gedek wat lesers nie genoeg van kon kry op ons webtuiste nie. Natuurlik was die Herald se sportnuus vars en onmiddelik beskikbaar vir ons honger lesers om te verslind.
Hier is ons top 10 mees geleesde sportstories
- Tussen Rose en Dorings hardloop Gimmie met God – 3092 keer gelees
Potchefstroom Herald het met Potchefstroom Gimnasium se uitstekende naelloper, Edwin Schoeman gesels, waar hy oor sy moeilike jaar vertel het, waar hy sy stiefbroer aan die dood moes afstaan, maar steeds op sy talente in moeilike tye gefokus kon bly.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/12488/tussen-rose-en-dorings-hardloop-gimmie-met-god/
- Maandag se Varsitybekerwedstryde uitgestel – 2953 keer gelees
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/10749/maandag-se-varsitybekerwedstryde-uitgestel/
“Die onrus wat tans op kampusse in die land heers, sowel as die dreigemente van studenteunies om die wedstryde te ontwrig het heel moontlik tot die besluit gelei.”
- Ongelooflik! Pukke klop Maties in doodsnikke om Varsitybeker te wen – 2605 keer gelees
- Die gees is groot by Interhoër – 2317 keer gelees
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/9713/fotos-die-gees-is-groot-by-interhoer/
- Volkies wen teen Gimmies in Classic Clash 2016 – 1769 keer gelees
- Dubbele Varsity Netbalvreugde vir Pukke – 1667 keer gelees
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/24267/dubbele-varsity-netbalvreugde-vir-pukke/
- Volkies breek Gimmies se houvas met 18-17 oorwinning – 1377 keer gelees
- Volkies klop Gimmies in rillernetbalstryd – 1339 keer gelees
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/15748/volkies-klop-gimmies-in-rillernetbalstryd/
- Ysternooi voltooi bergfietswedren ondanks klipharde val – 1291 keer gelees
- Five Pukke in SA Olympic squad – 1189 keer gelees
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/18614/five-pukke-in-sa-olympic-squad/











