SportSport

Groot rolbal by Potchefstroom Buiteklub dié naweek

Noordwes Rolbal se Parekampioenskap begin hierdie Saterdag. Die Buiteklub sal gasheer speel vir ‘n hele aantal seksies van die 42 mansspanne wat ingeskryf het. Die ander seksies speel by die Strathvaalklub is Stilfontein. Die 29 vrouespanne speel by die Klerksdorp Rolbalklub. Die eindstryde vind volgende naweek plaas by ‘n klub wat nog bepaal sal word. …

Noordwes Rolbal se Parekampioenskap begin hierdie Saterdag. Die Buiteklub sal gasheer speel vir ‘n hele aantal seksies van die 42 mansspanne wat ingeskryf het. Die ander seksies speel by die Strathvaalklub is Stilfontein. Die 29 vrouespanne speel by die Klerksdorp Rolbalklub. Die eindstryde vind volgende naweek plaas by ‘n klub wat nog bepaal sal word.

Die Buiteklub het sewe mansspanne ingeskryf, maar ongelukkig geen vrouespan nie. Die sewe mansspanne is: Chris en Michael de Witt, Jan Koekemoer en Oelof Visser, Philip en Koos Degenaar, Ian Nieuwoudt en Jakkie Bezuidenhout, Dawid van Rensburg en Lukas Williams, Carl Adelaar en Alret Barnerd en Douw Steenkamp en Jan Heysteck.

Die Potchefstroom Rolbalklub het drie mans- en drie vrouespanne ingeskryf: Rose du Plessis en Brenda Palmer, Corrie Breitenbach en Elly van Dijk en Mina Carstens en Miemie Swart.

Mans: Ronnie Palmer en Jean du Plessis, Gerrit en Willie Janse van Rensburg en Pierre Breitenbach en Smittie Smit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button