Photo GalleriesSportSportSports Galleries
Gimmies wen weer groot by Interhoër
Gimmies is weer die Interhoër kampioene nadat hulle atlete te veel skietgoed vir Volkies, Boys High, Girls High en Lichtenburg op Saterdag 11 Februarie by die Puk McArthur Stadion gehad het. Girls High het die geesbeker gevat, na ‘n dag se pragtige sang en dansbewegings wat met verskeidenheid interessante krete vermeng was. Vir die volledige …

Gimmies is weer die Interhoër kampioene nadat hulle atlete te veel skietgoed vir Volkies, Boys High, Girls High en Lichtenburg op Saterdag 11 Februarie by die Puk McArthur Stadion gehad het.
Girls High het die geesbeker gevat, na ‘n dag se pragtige sang en dansbewegings wat met verskeidenheid interessante krete vermeng was.
Vir die volledige uitslae, sal vandeesweek se Herald weer al die inligting hê.
Kyk die foto’s hier van die dag se aksie:
Foto’s: Wouter Pienaar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
































































