SportSport

Lolliepop Gala weer ‘n fees vir die jongspan

Potchefstroom Swemklub het op 29 Maart ‘n suksesvolle Lolliepop Gala vir jong swemmers aangebied. Die doel van die gala was om swem as sport aan jong swemmers bekend te stel, sonder die druk van prestasie. Die kinders het dit baie geniet. Elke swemmer is met ‘n lolliepop en ‘n medalje beloon. Potchefstroom Swemklub bedank al …

Potchefstroom Swemklub het op 29 Maart ‘n suksesvolle Lolliepop Gala vir jong swemmers aangebied. Die doel van die gala was om swem as sport aan jong swemmers bekend te stel, sonder die druk van prestasie. Die kinders het dit baie geniet. Elke swemmer is met ‘n lolliepop en ‘n medalje beloon. Potchefstroom Swemklub bedank al die swemmers wat deelgeneem het.

Van die jong swemmers wat presteer het in die 25m bordjieskop. Van links is Zak Rost (derde plek), Joshua Orton (eerste plek) en Noah Robertson (tweede plek).
Van die jong swemmers wat presteer het in die 25m bordjieskop. Van links is Zak Rost (derde plek), Joshua Orton (eerste plek) en Noah Robertson (tweede plek).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button