Sport
Dorita du Toit en kie presteer in Meestersatletiek
Dorita du Toit het in die vroue 45-kategorie tweede plekke in beide verspring en driesprong behaal. Dorita het ook op 1 April by die Gauteng Noord Meestersatletiekkampioenskappe die paalspring- rekord gebreek. Bul du Toit (links) het ‘n derde plek behaal in die gewigstoot vir mans 50-kategorie. Carmen Meyer het goud in die vroue 45-kategorie in …
Dorita du Toit het in die vroue 45-kategorie tweede plekke in beide verspring en driesprong behaal. Dorita het ook op 1 April by die Gauteng Noord Meestersatletiekkampioenskappe die paalspring- rekord gebreek. Bul du Toit (links) het ‘n derde plek behaal in die gewigstoot vir mans 50-kategorie.

Carmen Meyer het goud in die vroue 45-kategorie in die 400- en 800 m behaal. Foto’s: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



