Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Volkies ervaar gemengde uitslae in Puk-Prestigreeks

Hoër Volkskool Potchefstroom se rugby en netbalspanne het in die eindstryde van die 2017 Puk Prestigereeks op die Fanie du Toit Sportgronde gemengde uitslae verlede naweek (5-6 Mei) ervaar. Kyk die foto’s van die aksie en uitslae hier. Foto’s: Wouter Pienaar Rugby: Eerstes verloor teen Noordheuwel  37-24 Tweedes verloor teen Gimmies 25-19 0.16 A wen …

Hoër Volkskool Potchefstroom se rugby en netbalspanne het in die eindstryde van die 2017 Puk Prestigereeks op die Fanie du Toit Sportgronde gemengde uitslae verlede naweek (5-6 Mei) ervaar. Kyk die foto’s van die aksie en uitslae hier.

Foto’s: Wouter Pienaar

Rugby:

Eerstes verloor teen Noordheuwel  37-24

Tweedes verloor teen Gimmies 25-19

0.16 A wen teen Anker  26-12

0.15 A verloor teen Driehoek 5-12

0.14 A wen teen Wesvalia 21-19

Volkies se Eerstespan teen Noordheuwel: Foto’s Barco Greeff en Mario van de Wall:

Netbal:

Eerstes verloor teen Noordheuwel 28-30

0.17 A wen teen Driehoek 26-13

0.16 A wen teen Oosterlig 27-13

0.15 A verloor teen Jeugland 18-20

0.14 A wen teen Driehoek 16-14

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button