SportSport
Duitse olimpiese spiesgooikampioen oefen by NWU-Pukke
Die room van Duitsland se spiesgooiers oefen by die NWU. Voor van links is Mathilde Andraud (Frankryk), Johannes Vetter, Boris Obergföll (nasionale afrigter),Terseus Liebenberg, Thomas Röhler (2016 Olimpiese kampioen), Anita van der Lingen (fisioterapeut wat na die Duitsers omgesien het) en Andreas Hoffmann. Agter: Dr. Frank Lehmann (biomeganika spesialis), Lutz Klemm, dr. Klaus Schmiederer (medikus) …

Die room van Duitsland se spiesgooiers oefen by die NWU. Voor van links is Mathilde Andraud (Frankryk), Johannes Vetter, Boris Obergföll (nasionale afrigter),Terseus Liebenberg, Thomas Röhler (2016 Olimpiese kampioen), Anita van der Lingen (fisioterapeut wat na die Duitsers omgesien het) en Andreas Hoffmann. Agter: Dr. Frank Lehmann (biomeganika spesialis), Lutz Klemm, dr. Klaus Schmiederer (medikus) en Harro Schwuchow (afrigter van Thomas Röhler).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



