SportSport

Mooirivier se rugby en netbalspanne is Super 12-wenners

Die o.11A-netbalspan van Laerskool Mooirivier was die kampioenspan van die Super 12-kompetisie wat Dinsdag 25 April in Pretoria gehou is. Voor: Taryn Tromp, Mia Hills, Angelique van der Westhuizen en Alexia Delicado. Agter: Menké van den Berg, Mariné Jacobs, Martie Schoonwinkel (afrigter), Amorie Loots en Christi-Mari Coetzee. Die o.9A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is aangewys as …

Die o.11A-netbalspan van Laerskool Mooirivier was die kampioenspan van die Super 12-kompetisie wat Dinsdag 25 April in Pretoria gehou is. Voor: Taryn Tromp, Mia Hills, Angelique van der Westhuizen en Alexia Delicado. Agter: Menké van den Berg, Mariné Jacobs, Martie Schoonwinkel (afrigter), Amorie Loots en Christi-Mari Coetzee.

Die o.9A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is aangewys as die kampioenspan tydens die Super 12-kompetisie wat op 25 April in Pretoria gehou is. Geen punte is tydens dié kompetisie teen hulle aangeteken nie. Voor: Anro Nel, Vihan Pretorius, Bennet Keet, Andreas Badenhorst, MJ Potgieter en Christiaan Vorster. Middel: Ben Burger, Markus Vergottine, CT Reinecke, Ewan Willemse, Wilco van der Schyff, Rico le Roux, Pienaar Heenop en Jaden Geldenhuis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button